kajuitraad

Kajuitraad is ’n geleentheid waar verskeie sprekers wat leidende rolle in hul onderskeie velde speel, kort aanbiedings doen oor verskeie onderwerpe en die belangrikheid daarvan.

Dit word in samewerking met Opinor en AfriForum aangebied