Die wêreld moet weet 2022

Die wêreld moet weet 2022

Dié verslag is die vervolg op die verslag The world must know: The persecution of minority communities in South Africa, wat in 2020 deur AfriForum gepubliseer is as deel van ’n internasionale skakeltoer na die VSA om bewustheid te skep vir aangeleenthede soos plaasaanvalle, haatspraak teen minderhede en Suid-Afrika se vele wette wat op grond van…

Burgerlike Verset
|

Burgerlike Verset

Burgerlike verset is ’n spesifieke politieke strategie, onderskraag deur spesifieke begrippe van politieke mag en legitimiteit. Dit is egter nodig dat ’n burgerlikeversetveldtog staat maak op ’n breër politieke beweging en komplekse, gedesentraliseerde maatskaplike ondersteuningstelsel om suksesvol uitgevoer te word. Daarom word taktieke en strategieë ondersoek volgens die empiriese baanrekord.

NUWE VERSLAG ONTBLOOT ANC SE VERDRAAIING VAN GESKIEDENIS

NUWE VERSLAG ONTBLOOT ANC SE VERDRAAIING VAN GESKIEDENIS

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag bekendgestel wat die ANC se verdraaiing van die geskiedenis ontbloot. Dié verslag is onder leiding van die ideesentrum Opinor opgestel in reaksie op die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou se finale verslag se gedeelte oor historiese konteks. Die verslag wys onder meer die volgende uit: Daar is…

End of content

End of content