Maatskaplike geregtigheid teenoor die tradisie van geregtigheid

Maatskaplike geregtigheid teenoor die tradisie van geregtigheid

Geregtigheid as ’n onderwerp van diepgaande filosofiese beredenering is so oud soos die mensdom self. Die goue draad wat dwarsdeur die geskiedenis van die Westerse filosofie van geregtigheid loop, is die wesenlik uiteenlopende aard van die mensdom en die gepaste wyse waarop geregtigheid op ’n individuele en samelewingsvlak kan geskied met hierdie werklikheid in gedagte….

Politiek is dikwels eerder die probleem as die oplossing

Politiek is dikwels eerder die probleem as die oplossing

Dit klink of almal deesdae praat van ’n dreigende ineenstorting van die ANC. As dié party ineenstort, beteken dit egter nie outomaties dat mense sal ophou om vir die party te stem nie. Die politieke landskap het post-1994 baie ongemaklike waarhede na vore gebring. Ek sê “ongemaklik”, want hierdie waarhede weerspreek dikwels die hoofstroom- politieke…

Teen die Unie

Teen die Unie

Samevatting Suid-Afrika is ’n uiters heterogene land ten opsigte van geografie, klimaat, taal, ekonomie en ras. Gevolglik kan die sentrale regering nie beleid uitvaardig wat die behoeftes van gewone mense aanspreek sonder dat dit beheer oor die agenda-bepalende proses vir ’n betekenisvolle deel afwentel. Die Grondwet – sowel volgens die huidige stand daarvan as wat…

Balanseertoertjies en misplaaste selfvertroue: Hoe kontrakteurs kultuur steel  

Balanseertoertjies en misplaaste selfvertroue: Hoe kontrakteurs kultuur steel  

Die misplaaste selfvertroue in skeidingsvermoë Elke hoë beskawing verval deur vanselfsprekende dinge te vergeet. – GK Chesterton Die moderne Westerse mens aanvaar verskeie dinge as moontlik, en neem dit as normaal aan, dikwels dinge wat nie noodwendig moontlik of normaal is of behoort te wees nie. Een van die mees vreesaanjaende wyses waarop die aanvaarding…

Regters en hulle Whigs-gesindheid: die illusie van die regstaat in Suid-Afrika

Regters en hulle Whigs-gesindheid: die illusie van die regstaat in Suid-Afrika

… [T]he depiction of the highest courts, as the ultimate protector of rights, is at the same time distinctively romantic, and false. The state, in the accurate analysis of Max Weber, is the holder of the monopoly of legitimate force, which includes violence. The legitimate wielders of force are not only the security agencies of…

Burgerlike Verset
|

Burgerlike Verset

Burgerlike verset is ’n spesifieke politieke strategie, onderskraag deur spesifieke begrippe van politieke mag en legitimiteit. Dit is egter nodig dat ’n burgerlikeversetveldtog staat maak op ’n breër politieke beweging en komplekse, gedesentraliseerde maatskaplike ondersteuningstelsel om suksesvol uitgevoer te word. Daarom word taktieke en strategieë ondersoek volgens die empiriese baanrekord.

Die Westerse beskawing en Afrikaners: ’n Gedeelde worsteling met die krisisse van die stigtingsmites

Die Westerse beskawing en Afrikaners: ’n Gedeelde worsteling met die krisisse van die stigtingsmites

‘n Stigtings- of herkomsmite ontwikkel met verloop van tyd om te dien as die begronding van ’n kultuur, volk, stad of beskawing. Sulke mites word tipies voorgestel as ’n grootse narratief en funksioneer as regverdiging en verduideliking van die huidige stand van sake, terwyl die gebeurtenisse, entiteite en magte wat daarin beskryf word, dikwels as…

NUWE VERSLAG ONTBLOOT ANC SE VERDRAAIING VAN GESKIEDENIS

NUWE VERSLAG ONTBLOOT ANC SE VERDRAAIING VAN GESKIEDENIS

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag bekendgestel wat die ANC se verdraaiing van die geskiedenis ontbloot. Dié verslag is onder leiding van die ideesentrum Opinor opgestel in reaksie op die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou se finale verslag se gedeelte oor historiese konteks. Die verslag wys onder meer die volgende uit: Daar is…

End of content

End of content