DIE STRYD OM IDEES HET ONTSPOOR
Daar word vandag baie gesê oor die stryd om idees. Miljarde rande word jaarliks net in ’n arm land soos Suid-Afrika bestee deur organisasies, ideësentrums en firmas om die stryd om idees te beïnvloed. Party is selfs so ambisieus dat hulle hardop sê dat hulle daarna streef om die leier in die stryd om idees…