Om jou naaste lief te hê soos jouself, verstaan as heilige bevel

Om jou naaste lief te hê soos jouself, verstaan as heilige bevel

Vir hulle wat in Suid-Afrika, of met die Suid-Afrikaanse regering, sake wil doen, is die idee van rasgebaseerde voorkeurpraktyke nie ’n nuwe fenomeen nie. Inteendeel, dit is in so ’n groot mate deel van die bestaande orde dat sakeondernemings gereeld aanstellings maak en selfs afdelings op die been bring wat spesifiek op die hantering van…

Balanseertoertjies en misplaaste selfvertroue: Hoe kontrakteurs kultuur steel  

Balanseertoertjies en misplaaste selfvertroue: Hoe kontrakteurs kultuur steel  

Die misplaaste selfvertroue in skeidingsvermoë Elke hoë beskawing verval deur vanselfsprekende dinge te vergeet. – GK Chesterton Die moderne Westerse mens aanvaar verskeie dinge as moontlik, en neem dit as normaal aan, dikwels dinge wat nie noodwendig moontlik of normaal is of behoort te wees nie. Een van die mees vreesaanjaende wyses waarop die aanvaarding…

Taalontwikkeling in Suid-Afrika: Die Grondwet waarborg 50%, gemeenskappe dra die res

Taalontwikkeling in Suid-Afrika: Die Grondwet waarborg 50%, gemeenskappe dra die res

Die onlangse UNISA-uitspraak vestig die aandag op twee waarnemings. Die eerste is dat daar tog hoop is vir die voortsetting van akademiese Afrikaans in die openbare universiteitsektor, veral indien afstandsonderrig bly groei, aan die gang gesit deur die sogenaamde “nuwe normaal” wat deur pandemietoestande veroorsaak word. Hierdie hoop spruit uit die Grondwethof se verbintenis, deur…

End of content

End of content