AfriForum en Opinor stel omvattende verslag oor burgerlike verset bekend

AfriForum en Opinor stel omvattende verslag oor burgerlike verset bekend

Die burgerregteorganisasie AfriForum en sy geaffilieerde ideesentrum Opinor het vandag ’n verslag bekendgestel wat poog om ’n verstaanbare raamwerk, beide teoreties en prakties, te verskaf vir die aanpak van ’n burgerlikeversetveldtog. Hierdie verslag maak ook gebruik van internasionale kenners en is spesifiek tot die Suid-Afrikaanse politieke konteks geskryf. Dit roer die institusionele kennis van die…

Burgerlike Verset
|

Burgerlike Verset

Burgerlike verset is ’n spesifieke politieke strategie, onderskraag deur spesifieke begrippe van politieke mag en legitimiteit. Dit is egter nodig dat ’n burgerlikeversetveldtog staat maak op ’n breër politieke beweging en komplekse, gedesentraliseerde maatskaplike ondersteuningstelsel om suksesvol uitgevoer te word. Daarom word taktieke en strategieë ondersoek volgens die empiriese baanrekord.

Die Westerse beskawing en Afrikaners: ’n Gedeelde worsteling met die krisisse van die stigtingsmites

Die Westerse beskawing en Afrikaners: ’n Gedeelde worsteling met die krisisse van die stigtingsmites

‘n Stigtings- of herkomsmite ontwikkel met verloop van tyd om te dien as die begronding van ’n kultuur, volk, stad of beskawing. Sulke mites word tipies voorgestel as ’n grootse narratief en funksioneer as regverdiging en verduideliking van die huidige stand van sake, terwyl die gebeurtenisse, entiteite en magte wat daarin beskryf word, dikwels as…

NUWE VERSLAG ONTBLOOT ANC SE VERDRAAIING VAN GESKIEDENIS

NUWE VERSLAG ONTBLOOT ANC SE VERDRAAIING VAN GESKIEDENIS

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag bekendgestel wat die ANC se verdraaiing van die geskiedenis ontbloot. Dié verslag is onder leiding van die ideesentrum Opinor opgestel in reaksie op die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou se finale verslag se gedeelte oor historiese konteks. Die verslag wys onder meer die volgende uit: Daar is…

Opinor en AfriForum stel verslag bekend oor China se toenemende invloed in Afrika

Opinor en AfriForum stel verslag bekend oor China se toenemende invloed in Afrika

Die ideesentrum Opinor en die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag oor China se toenemende invloed op die Afrika-vasteland bekendgestel. Die verslag dui aan dat China se betrokkenheid by Afrika negatiewe gevolge vir die vasteland, sy gemeenskappe en die omgewing het. Dit sluit skade aan die omgewing, asook antidemokratiese praktyke, ’n gebrek aan deursigtigheid en…

Opinor stel verslag oor COVID-19-mortaliteitsrisiko bekend; verskillende maatreëls vir verskillende ouderdomsgroepe behoort te geld

Opinor stel verslag oor COVID-19-mortaliteitsrisiko bekend; verskillende maatreëls vir verskillende ouderdomsgroepe behoort te geld

Die ideesentrum Opinor het vandag ’n verslag oor die mortaliteitsrisiko van COVID-19 binne die Suid-Afrikaanse werklikheid bekendgestel. Die navorsing wat in die verslag aangehaal word, dui daarop dat verskillende maatreëls vir verskillende ouderdomsgroepe en mense met onderliggende siektetoestande behoort te geld. Die verslag dui ook op die ernstige gevolge wat die inperking in sy huidige…

Die ideesentrum Opinor vandag bekendgestel

Die ideesentrum Opinor vandag bekendgestel

Opinor is vandag in Centurion bekendgestel. Opinor is ’n ideesentrum met werksaamhede wat daarop gerig is om gemeenskappe in Afrika te bemagtig sodat gemeenskappe volhoubaar kan voortbestaan. “Opinor is opgerig om gemeenskapsgerigte planne, strategieë en beleid te ontwikkel en te bevorder, deur geloofwaardige navorsing en innoverende kommunikasie, wat aangewend kan word om gemeenskapselfstandigheid in Afrika…

End of content

End of content