COVID-19 en mortaliteit in Suid-Afrika
Die mortaliteitsrisiko van COVID-19 binne die Suid-Afrikaanse werklikheid
Saamgestel deur Barend Uys
Lees die verslag hier: Opinor-20200428-COVID-19 en mortaliteit in Suid-Afrika
Die mortaliteitsrisiko van COVID-19 binne die Suid-Afrikaanse werklikheid
Saamgestel deur Barend Uys
Lees die verslag hier: Opinor-20200428-COVID-19 en mortaliteit in Suid-Afrika
Die ideesentrum Opinor het vandag ’n verslag oor die mortaliteitsrisiko van COVID-19 binne die Suid-Afrikaanse werklikheid bekendgestel. Die navorsing wat in die verslag aangehaal word, dui daarop dat verskillende maatreëls vir verskillende ouderdomsgroepe en mense met onderliggende siektetoestande behoort te geld. Die verslag dui ook op die ernstige gevolge wat die inperking in sy huidige…
Die ideesentrum Opinor en die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag oor China se toenemende invloed op die Afrika-vasteland bekendgestel. Die verslag dui aan dat China se betrokkenheid by Afrika negatiewe gevolge vir die vasteland, sy gemeenskappe en die omgewing het. Lees die verslag hier. Post Views: 630
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag bekendgestel wat die ANC se verdraaiing van die geskiedenis ontbloot. Dié verslag is onder leiding van die ideesentrum Opinor opgestel in reaksie op die presidensiële adviespaneel oor grondhervorming en landbou se finale verslag se gedeelte oor historiese konteks. Die verslag wys onder meer die volgende uit: Daar is…
Burgerlike verset is ’n spesifieke politieke strategie, onderskraag deur spesifieke begrippe van politieke mag en legitimiteit. Dit is egter nodig dat ’n burgerlikeversetveldtog staat maak op ’n breër politieke beweging en komplekse, gedesentraliseerde maatskaplike ondersteuningstelsel om suksesvol uitgevoer te word. Daarom word taktieke en strategieë ondersoek volgens die empiriese baanrekord. Post Views: 1,268
Die ideesentrum Opinor en die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag oor China se toenemende invloed op die Afrika-vasteland bekendgestel. Die verslag dui aan dat China se betrokkenheid by Afrika negatiewe gevolge vir die vasteland, sy gemeenskappe en die omgewing het. Dit sluit skade aan die omgewing, asook antidemokratiese praktyke, ’n gebrek aan deursigtigheid en…