Die eksklusiwiteit van inklusiwiteit
’n Mens kan die bekende gesegde van St. Bernard van Clairvaux, dat die pad na die hel uitgelê is met goeie bedoelings, verder terugvoer na Julius Ceasar se uitspraak dat slegte norme deur regverdigbare beginsels voorafgegaan word. Hoe dan ook, die punt is duidelik. Sover dit die verabsolutering van inklusiwiteit betref,’n norm wat hier te…